Acts 10:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is drie maal gedoen, en die voorwerp is weer in die hemel opgeneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het drie keer gebeur. Toe is die doek weer in die hemel opgetrek.
Afrikaans 1933/1953 En dit het drie maal gebeur, en die voorwerp is weer in die hemel opgeneem.
Afrikaans 1983 Dit het drie keer gebeur, en daarna is die doek weer in die hemel opgetrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit het drie maal gebeur, en die voorwerp is dadelik weer in die hemel opgeneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit het drie maal gebeur, en toe het iemand weer die lap opgetrek in die hemel in.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het drie maal gebeur. Toe is die laken weer teruggevat in die hemel in.