Acts 10:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarin was allerhande viervoetige diere van die aarde en wilde diere en kruipende diere en voëls van die hemel.
Afrikaans (NLV) 2011 In die doek was allerhande diere, reptiele en voëls.
Afrikaans 1933/1953 Daarin was al die viervoetige diere van die aarde en die wilde en kruipende diere en die voëls van die hemel.
Afrikaans 1983 Daarin was van al die viervoetige en die kruipende diere van die aarde en van al die wilde voëls.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarin was allerhande viervoetige en kruipende diere van die aarde en voëls van die hemel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die groot stuk lap was van al die soorte diere: diere wat vier pote het, diere wat op die aarde kruip en voëls.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Reg voor sy oë het die hemel oopgegaan en iets soos ’n laken wat aan sy vier hoeke vasgemaak is, het tot op die grond voor hom afgesak.