Acts 10:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar was 'n sekere man in Cesarea met die naam van Cornelius, 'n hoofman oor honderd van die bende wat die Italiaanse bende genoem word, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In Sesarea was daar ’n Romeinse weermagoffisier met die naam Kornelius, ’n offisier oor honderd man van die Italiaanse Regiment. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was in Cesar,a 'n man met die naam van Cornelius, 'n hoofman oor honderd van die sogenaamde Italiaanse leërafdeling. |
| Afrikaans 1983 | In Sesarea was daar 'n man met die naam Kornelius, 'n kaptein in die sogenaamde Italiaanse regiment. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was 'n man in Caesarea bekend as Cornelius, 'n centurio van die sogenaamde Italiaanse kohort soldate. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 'n man in die hawestad Sesarea. Sy naam was Kornelius. Hy was 'n offisier van 'n groep Italiaanse soldate. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In Sesarea het daar ’n man gebly met die naam Kornelius. Hy was die bevelvoerder van die Italiaanse regiment wat daar gestasioneer was. |