2 Timothy 4:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het 'n goeie stryd gestry, ek het my kursus voltooi, ek het die geloof behou.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het die goeie stryd gestry, ek het die wedloop voltooi, en ek het gelowig gebly.
Afrikaans 1933/1953 Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou.
Afrikaans 1983 Ek het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep bereik; ek het gelowig end-uit volgehou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het die goeie stryd gestry, ek het die wedloop voltooi, ek het die geloof behou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is nie maklik om in Christus te glo nie, dit is soos wanneer iemand boks of wanneer hy resies hardloop. Ek het die resies klaar gehardloop, ek het aangehou om te glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy die lewe met ’n wedloop kan vergelyk, kan jy sê dat ek daardie wedloop goed gehardloop het. Ek het dit klaargemaak en tot aan die einde het ek op God bly vertrou. Ek het ’n prys vir die wedloop gewen.