2 Timothy 4:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ek is nou gereed om geoffer te word, en die tyd van my vertrek is naby.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat my betref, word my lewe alreeds uitgegiet as ’n offer aan God. Die tyd van my dood is op hande.
Afrikaans 1933/1953 Want ek word alreeds as 'n drankoffer uitgegiet, en die tyd van my heengaan is naby.
Afrikaans 1983 Wat my betref, ek word alreeds as drankoffer uitgegiet. Die tyd van my dood is voor die deur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want ek word reeds as •drankoffer uitgegiet, en die tyd van my dood is naby.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My tyd om te sterf, is nou baie naby. Ek is soos 'n drank-offer wanneer iemand dit uitgooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My tyd word nou ook min. Ek het nie meer lank om te lewe nie, dan gaan my lewe ’n offer vir God word.