2 Timothy 4:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die Here Jesus Christus wees met jou gees. Genade met jou. Amen. (Die tweede brief aan Timotheus, georden as die eerste biskop van die gemeente van die Efesiërs, is uit Rome geskryf toe Paulus die tweede keer voor Nero gebring is.) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag die Here met jou gees wees. Mag God se genade met julle wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mag die Here Jesus Christus met jou gees wees! Die genade sy met julle! Amen. |
| Afrikaans 1983 | Die genade sal by julle wees! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here bly met jou gees! Die genade bly met julle! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek bid dat die Here by jou sal wees. Ek bid dat die Here genadig sal wees vir julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag die Here by jou bly en mag Hy baie goed wees vir julle, ver meer as wat julle verdien. |