2 Timothy 4:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Doen jou ywer om voor die winter te kom. Eubulus groet jou en Pudens en Linus en Claudia en al die broers.
Afrikaans (NLV) 2011 Doen jou bes om voor die winter te kom. Eubulus stuur vir jou groete, en so ook Pudens, Linus, Claudia en al die broers en susters.
Afrikaans 1933/1953 Beywer jou om voor die winter te kom. Eubulus en Pudens en Linus en Claudia en al die broeders groet jou.
Afrikaans 1983 Doen jou bes om nog voor die winter te kom. Eubulus, Pudens, Linos, Claudia en al die broers stuur vir jou groete. Die Here sal by jou wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Doen jou bes om nog voor die winter te kom. Eubulus en Pudens en Linos en Claudia en al die broers stuur vir jou groete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet gou na my toe kom, voor die winter. Eubulus, Pudens, Linos, Claudia en al die ander vriende stuur groete vir jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Probeer asseblief om na my toe te kom voor die winter hier is. Eubulus, Pudens, Linos, Claudia en al die ander Christene sê ook groete.