2 Timothy 4:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Erastus het in Korinte gebly, maar Trofimus het ek siek in Milete agtergelaat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Erastus het in Korinte agtergebly en Trofimus het ek siek in Milete agtergelaat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Er stus het in Korinthe gebly. Trofimus het ek siek in Mil,te agtergelaat. |
| Afrikaans 1983 | Erastus het in Korinte agtergebly; Trofimus het ek in Milete siek agtergelaat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Erastus het in Korinthe gebly, Trofimus het ek siek in Milete agtergelaat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Erastus het in die stad Korinte gebly. Ek het vir Trofimus in die stad Milete gelos, hy was siek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Erastus het in Korinte gebly en Trofimus het siek geword; ek moes hom toe in Milete los. |