2 Timothy 4:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Groet Prisca en Aquila en die huisgesin van Onesiforus.
Afrikaans (NLV) 2011 Groete aan Priscilla en Akwila en Onesiforus se gesin.
Afrikaans 1933/1953 Groet Prisca en Aquila en die huis van Ones¡forus.
Afrikaans 1983 Groete aan Priscilla en Akwila en aan die huisgesin van Onesiforus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Stuur groete vir Priska en Akwila, en Onesiforus se huisgesin.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sê groete vir Priska en Akwila en die huisgesin van Onesiforus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê asseblief groete vir Priscilla en Akwila asook vir almal in die gesin van Onesiforus.