2 Timothy 4:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van wie moet jy ook sorg; want Hy het ons woorde grootliks weerstaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Wees versigtig vir hom, want hy het alles teengestaan wat ons gesê het.
Afrikaans 1933/1953 Jy moet ook vir hom oppas, want hy het ons woorde sterk teëgestaan.
Afrikaans 1983 Jy moet ook vir hom op jou hoede wees, want hy het ons prediking heftig teengewerk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wees ook jy op jou hoede vir hom, want hy het ons woorde heftig teengestaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pasop vir hom, want hy het altyd baie hard teen my gewerk en probeer keer dat mense glo wat ek sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet ook versigtig wees vir hom, want hy het sy bes probeer om alles wat ons sê belaglik te probeer maak.