2 Timothy 4:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Alexander, die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen: die Here vergeld hom volgens sy werke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aleksander die kopersmid het my baie skade aangedoen, maar die Here sal hom oordeel vir wat hy gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Alexander, die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen. Mag die Here hom vergeld na sy werke! |
| Afrikaans 1983 | Aleksander, die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen. Mag die Here hom vergeld vir wat hy gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aleksander, die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen. Die Here sal hom volgens sy dade vergeld. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Aleksander, die ambagsman wat met koper werk, het baie slegte dinge aan my gedoen. Die Here sal hom oordeel oor wat hy gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aleksander, die kopersmid, het my ’n groot klomp skade aangedoen. Die Here sal wel met hom afreken. |