2 Timothy 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die kleed wat ek by Karpus in Troas agtergelaat het, as jy kom, bring saam met jou, en die boeke, maar veral die perkamente. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer jy kom, onthou om die bo-kleed wat ek by Karpus in Troas agtergelaat het, saam te bring. Bring ook my boeke, en veral my perkamente. |
| Afrikaans 1933/1953 | As jy kom, moet jy die reismantel bring wat ek by Carpus in Troas laat bly het, en die boeke, veral die perkamente. |
| Afrikaans 1983 | As jy kom, moet jy die reismantel saambring wat ek by Karpus in Troas laat bly het, en ook die boeke, veral die perkamente. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer jy kom, bring die mantel saam wat ek in Troas by Karpus agtergelaat het, en ook die •boekrolle, veral die perkamente. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy kom, dan moet jy die bo-kleed vir my saambring, ek het dit in Troas by Karpus gelos. Jy moet ook die boeke bring, die boekrolle van vel is die belangrikste wat jy moet saambring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou ook asseblief om my jas en my boeke saam te bring as jy weer kom. My jas het ek by Karpus in Troas laat lê. |