2 Timothy 3:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sodat die man van God volmaak kan wees, volkome toegerus vir alle goeie werke.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is God se manier om sy mense voor te berei vir hulle taak, ten volle toegerus vir elke goeie ding wat Hy wil hê hulle moet doen.
Afrikaans 1933/1953 sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.
Afrikaans 1983 sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat die mens wat aan God behoort, bekwaam kan wees, ten volle toegerus vir elke goeie taak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy dit doen, dan sal iemand wat aan God behoort, baie goed weet om elke goeie ding te kan doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op dié manier sal iemand wat God s’n is, weet wat God van hom verwag en só reg wees om behoorlik vir God te kan werk.