2 Timothy 3:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy ken die Heilige Skrif van kindsbeen af en dit het jou die wysheid gegee om die verlossing te ontvang wat deur geloof in Christus Jesus kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | en dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus. |
| Afrikaans 1983 | en jy ken van kleins af die heilige Skrif. Dit kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur die geloof in Christus Jesus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en omdat jy van kleins af die Heilige Skrifte ken wat jou die wysheid kan gee tot verlossing deur die geloof in Christus Jesus. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy ken die Ou Testament vandat jy 'n kind was en jy het daaruit geleer dat die Here 'n mens red as hy in Christus Jesus glo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe jy nog klein was, het jy al die Skrif gelees. Jy kan baie daaruit leer, soos hoe ’n mens se saak met God weer reggemaak kan word deur op Christus Jesus te vertrou. |