2 Timothy 3:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, en almal wat godvrugtig in Christus Jesus wil lewe, sal vervolg word.
Afrikaans (NLV) 2011 Ja, en almal wat ’n toegewyde lewe in verbondenheid aan Christus Jesus wil lei, sal vervolg word.
Afrikaans 1933/1953 En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word.
Afrikaans 1983 Almal wat in Christus Jesus toegewy aan God wil lewe, sal ook vervolg word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Almal wat godvresend in •Christus Jesus wil leef, sal inderdaad vervolg word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense wat aan Christus Jesus behoort en wat wil lewe soos God wil hê, sal swaarkry,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elkeen wat Jesus s’n is en wat lewe soos God van hom verwag, moet weet dat hy ook vervolg sal word. Die rede is dat die slegte mense nie skielik beter gaan word nie.