2 Thessalonians 3:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want julle weet self hoe julle ons behoort te volg, want ons het ons nie onordelik onder julle gedra nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle weet dat julle ons voorbeeld moet volg. Ons het tog nie by julle leeggelê |
| Afrikaans 1933/1953 | Want julle weet self hoe julle ons moet navolg, want ons het ons nie onordelik onder julle gedra nie; |
| Afrikaans 1983 | Julle weet self watter voorbeeld ons vir julle gestel het om te volg. Ons het nie daar by julle leeggelê |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle weet tog self hoe nodig dit is dat julle ons voorbeeld volg. Ons het ons immers nie onordelik onder julle gedra nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want julle weet baie goed wat julle moet doen as julle soos ons wil lewe. Ons was nie lui toe ons by julle gebly het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle onthou hoe ons opgetree het toe ons by julle was. Ons het vir julle die regte voorbeeld gestel wat julle kan navolg. Ons het nie op julle nek gelê en verwag dat julle die hele tyd vir ons kos en geld moes gee nie. |