2 Thessalonians 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Here rig julle harte op die liefde van God en op die geduldige wat op Christus wag.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die Here julle hele lewe instel op God se liefde en die volharding wat Christus aan ons gee.
Afrikaans 1933/1953 Mag die Here julle harte rig tot die liefde van God en die lydsaamheid van Christus!
Afrikaans 1983 Mag die Here julle gedagtes rig op die liefde van God en die volharding van Christus!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag die Here julle harte rig op die liefde van God en die volharding van •Christus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons bid dat die Here julle sal lei om nog beter te verstaan hoe lief God is vir die mense van die wêreld en hoe Christus aangehou het om te doen wat sy Vader wil hê. Daarom kan ons dit ook doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag die Here julle gedagtes aanraak sodat julle heeltyd sal fokus op God se groot liefde. En mag julle ook verstaan wat Christus alles vir ons opgeoffer het sodat julle ook enduit agter Hom sal aanstap.