2 Thessalonians 3:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ons vertrou op die Here wat julle aanraak, dat julle die dinge doen en sal doen wat ons julle beveel.
Afrikaans (NLV) 2011 Verder gee die Here ons sekerheid oor julle, dat julle dit wat ons vra, doen en sál doen.
Afrikaans 1933/1953 En ons vertrou aangaande julle in die Here dat julle doen en ook sal doen wat ons julle beveel.
Afrikaans 1983 Deur die Here het ons vertroue in julle dat julle doen en sal doen wat ons julle voorhou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Deur die Here vertrou ons dat julle ook dit doen, en sal aanhou doen, wat ons julle beveel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons is seker dat die Here julle sal help om die dinge te doen wat ons vir julle sê om te doen. Julle doen dit al klaar, en julle sal aanhou om dit te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat julle in die Here bly, weet ek julle doen alles wat ek vir julle in my briewe voorskryf. En ek weet julle sal ook aanhou om dit te doen.