2 Thessalonians 3:18 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal. Amen. (Die tweede brief aan die Tessalonisense is uit Athene geskryf.)
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die genade van ons Here Jesus Christus met julle almal wees.
Afrikaans 1933/1953 Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.
Afrikaans 1983 Die genade van ons Here Jesus Christus sal by julle almal wees!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bid dat die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle almal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die goedheid van ons Here Jesus Christus bly by julle almal.