2 Thessalonians 3:17 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die groete van Paulus met my eie hand, wat die teken is in elke brief: so skryf ek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dié groet skryf ek met my eie hand: Van Paulus. My handskrif aan die einde van elke brief is die bewys dat ek dit self geskryf het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die groete van Paulus, met my eie hand, wat 'n teken is in elke brief; so skryf ek. |
| Afrikaans 1983 | Nou skryf ek met my eie hand. Groete, Paulus. So teken ek elke brief. Dit is my handskrif. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek, Paulus, skryf hierdie groete met my eie hand. Ek doen dit in elke brief, sodat julle kan sien hoe ek skryf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek self, Paulus, sluit hierdie brief in my eie handskrif af - soos ek in al my briewe maak. Ek, Paulus, stuur hier groete aan julle in my eie hand. Dit is die bewys dat dié brief regtig van my af kom. Tot hier toe het my sekretaris neergeskryf wat ek vir julle wou sê. Maar nou skryf ek self die slotwoorde. |