2 Thessalonians 3:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Here van die vrede gee julle altyd in alle opsigte vrede. Die Here sal met julle almal wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die Here, die Bron van vrede, self altyd en op elke manier vir julle vrede gee. Mag die Here met julle almal wees.
Afrikaans 1933/1953 En mag Hy, die Here van die vrede, julle altyd vrede gee op allerlei wyse! Mag die Here met julle almal wees!
Afrikaans 1983 Mag die Here, wat vrede gee, julle altyd in alle opsigte vrede gee! Die Here sal by julle almal wees!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag die Here van vrede self, te alle tye en op elke manier, vir julle vrede gee. Die Here bly met julle almal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bid dat die Here wat vrede gee, self vir julle altyd en op baie maniere vrede sal gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het vrede tussen Hom en ons gebring. Mag Hy nou ook aan julle sy wonderlike vrede gee. Mag julle dit op verrassende nuwe maniere in jul eie lewe beleef. Dink daaraan, die Here is altyd by julle almal.