2 Thessalonians 3:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ag hom nie as 'n vyand nie, maar vermaan hom as 'n broer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moet hulle egter nie as vyande behandel nie, maar wys vir hulle die regte pad aan, soos medegelowiges met mekaar maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En beskou hom nie as 'n vyand nie, maar vermaan hom as 'n broeder. |
| Afrikaans 1983 | Moet hom egter nie soos 'n vyand behandel nie, maar wys hom tereg soos 'n broer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet hom egter nie as 'n vyand beskou nie, maar vermaan hom as 'n broer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle moenie sy vyande wees nie. Julle moet met hom raas soos julle met 'n broer sal raas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar moenie sulke mense heeltemal verwerp en soos vyande behandel nie. Julle moet julle juis oor hulle ontferm. Hulle is steeds deel van God se familie. Praat daarom mooi met hulle. |