2 Thessalonians 3:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar julle, broeders, moenie moeg word om goed te doen nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En julle, broers en susters, moenie moeg word om goed te doen nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle, broeders, moet nie in goeddoen verflou nie. |
| Afrikaans 1983 | Wat julle betref, broers: Moenie moeg word om goed te doen nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar julle, broers, julle moenie moeg word om goed te doen nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar, vriende, julle moenie moeg word om goed te doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Broers en susters, julle moet asseblief aanhou om goed te doen aan ander mense. Julle mag nooit moeg word daarvoor nie. |