2 Thessalonians 2:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Onthou julle nie dat ek hierdie dinge vir julle gesê het toe ek nog by julle was nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Onthou julle nie? Toe ek nog by julle was, het ek julle van hierdie dinge vertel.
Afrikaans 1933/1953 Onthou julle nie dat ek dit altyd vir julle gesê het toe ek nog by julle was nie?
Afrikaans 1983 Onthou julle nie dat ek dit herhaaldelik vir julle gesê het toe ek nog by julle was nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Onthou julle nie dat ek herhaaldelik met julle oor hierdie dinge gepraat het toe ek nog by julle was nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Onthou julle dat ek julle teen hierdie dinge gewaarsku het toe ek nog by julle was?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Het julle dan al hierdie dinge vergeet? Ek het dit so mooi vir julle verduidelik toe ek daar by julle was.