2 Thessalonians 2:17 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Troos julle harte en bevestig julle in elke goeie woord en werk.
Afrikaans (NLV) 2011 julle harte vertroos en julle sterk maak in elke goeie daad en woord.
Afrikaans 1933/1953 julle harte vertroos en julle versterk in alle goeie woorde en werke!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) julle harte bemoedig, en vir elke goeie daad en woord versterk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) julle sal bemoedig en vir julle die krag sal gee om aan te hou met al die goeie dinge wat julle doen en sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag Hy julle harte rustig maak en julle geloof sterk maak. En mag Hy julle help om die hele tyd net die regte dinge te sê en te doen.