2 Thessalonians 2:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sodat almal veroordeel kan word wat die waarheid nie geglo het nie, maar behae gehad het in die ongeregtigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Só sal almal veroordeel word wat nie die waarheid geglo het nie, maar die kwaad gekies het.
Afrikaans 1933/1953 sodat almal geoordeel kan word wat die waarheid nie geglo het nie, maar behae gehad het in die ongeregtigheid.
Afrikaans 1983 En so sal almal wat nie die waarheid geglo het nie, maar die ongeregtigheid verkies het, veroordeel word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en sodat almal wat nie die waarheid glo nie, maar behae vind in die ongeregtigheid, veroordeel kan word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En so sal God almal straf wat nie die ware goeie boodskap oor die Here Jesus geglo het nie. Dit is al die mense wat daarvan gehou het om verkeerde dinge te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die uiteinde van almal wat weier om in die waarheid te glo en wat gekies het om hulle aan al wat sonde is oor te gee, is God se verskriklike straf.