2 Thessalonians 2:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daarom sal God hulle 'n sterk dwaling stuur, dat hulle 'n leuen sou glo.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom stuur God ’n kragtige dwaling na hulle sodat hulle die leuen glo.
Afrikaans 1933/1953 En daarom sal God hulle die krag van die dwaling stuur, om die leuen te glo,
Afrikaans 1983 Dit is ook waarom God hulle aan die mag van die dwaling oorgee, sodat hulle die leuen sal glo.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En daarom laat God die krag van dwaling oor hulle kom, sodat hulle die leuen sal glo,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het hierdie mense verkeerd laat dink en daarom glo hulle die slegte leier se leuens.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God sal hulle toelaat om agter hierdie dwalings aan te hardloop sodat hulle al hierdie leuens uit die hel glo.