2 Thessalonians 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nou smeek ons julle, broeders, by die wederkoms van onse Here Jesus Christus en deur ons samekoms by Hom, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Broers en susters, ons rig ’n versoek tot julle oor die dag wanneer ons Here Jesus Christus terugkom en ons by Hom bymekaargebring word: |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar ons vra julle, broeders, met die oog op die wederkoms van onse Here Jesus Christus en ons vereniging met Hom, |
| Afrikaans 1983 | En nou, broers, wat betref die wederkoms van ons Here Jesus Christus en ons hereniging met Hom, het ek 'n ernstige versoek aan julle: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat die koms van ons Here Jesus •Christus en ons ontmoeting met Hom betref, vra ons julle, broers, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vriende, wanneer ons Here Jesus Christus kom, dan sal Hy ons bymekaarmaak om by Hom te wees. Maar ons wil julle waarsku: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My liewe broers en susters, ek wil nou ernstig met julle praat oor daardie dag wanneer ons Here Jesus Christus weer terugkom. Van daardie dag af sal ons vir altyd saam met Hom in sy nuwe wêreld gaan bly. |