2 Thessalonians 1:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie sal gestraf word met 'n ewige verderf van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van Sy krag; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal met ewige vernietiging gestraf word, weg van die Here se teenwoordigheid en sy heerlike mag af. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle sal as straf ondergaan 'n ewige verderf, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy sterkte, |
| Afrikaans 1983 | Die ewige verdoemenis sal hulle straf wees, altyd geban uit die teenwoordigheid van die Here en van sy wonderbaarlike mag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal gestraf word met ewige vernietiging, weg van die aangesig van die Here en sy magtige heerlikheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie mense se straf sal wees dat dit vir altyd baie sleg sal gaan met hulle, want die Here sal nie by hulle wees nie. Hulle sal nie kan sien dat Hy 'n Koning is wat alles kan doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Pyn en lyding sal dan hulle voorland wees, vir altyd! Die Here sal niks verder met hulle te doen wil hê nie. Hulle het hulle kans gehad. Hulle sal nooit weer die Here se goedheid en sy groot krag beleef nie. |