2 Thessalonians 1:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Omdat dit by God regverdig is om verdrukking te vergeld aan die wat jou pla;
Afrikaans (NLV) 2011 God is inderdaad regverdig: Hy sal julle verdrukkers met verdrukking terugbetaal.
Afrikaans 1933/1953 aangesien dit reg is by God om aan die wat julle verdruk, verdrukking te vergelde,
Afrikaans 1983 God is tog regverdig: die mense onder wie julle nou so ly, sal Hy as straf ook laat ly;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is inderdaad vir God reg om diegene wat julle verdruk, met verdrukking te vergeld,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God doen reg, want Hy sal die mense wat vir julle verdruk, ook laat swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God tree altyd reg op. Daarom sal Hy met al daardie mense afreken wat julle nou so swaar laat kry. Laat dit aan Hom oor.