2 Thessalonians 1:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Genade vir julle en vrede van God ons Vader en die Here Jesus Christus. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag die genade en vrede van God ons Vader en van die Here Jesus Christus met julle wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! |
| Afrikaans 1983 | Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Genade vir julle en vrede van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons groet julle. Ons bid dat God ons Vader en die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle en dat Hy vrede vir julle sal gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God ons Vader en die Here Jesus Christus se oorvloedige goedheid en vrede is met julle. |