2 Samuel 9:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gebuig en gesê: Wat is u dienaar, dat u so 'n dooie hond soos ek sou aansien? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mefiboset het voor die koning gebuig. “Wie is u dienaar tog dat u so goed is vir ’n dooie hond soos ek?” het hy uitgeroep. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe buig hy en sê: Wat is u dienaar, dat u na 'n dooie hond soos ek is, omgesien het? |
| Afrikaans 1983 | Hy het weer voor Dawid gebuig en gesê: “Wat is ek tog dat u aandag gee aan 'n dooie hond soos ek?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het diep gebuig en gesê: “Wat is u dienaar, dat u aan die dooie hond wat ek is, aandag gee?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mefiboset het laag gebuig en gesê: “Hoekom wil jy vir my sorg? Ek beteken niks, ek is soos 'n dooie hond.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het weer teen die grond gebuig en gesê: “U Majesteit, ek weet nie hoekom u dit vir my doen nie, want ek is niks meer werd as ’n dooie hond nie.” |