2 Samuel 9:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die koning vir hom: Waar is hy? Toe sê Siba aan die koning: Kyk, hy is in die huis van Magir, die seun van Ammiël, in Lodebar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Waar is hy?” vra die koning. “In Lo-Dabar,” antwoord Siba, “in die huis van Makir seun van Ammiël.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koning vra hom: Waar is hy? Toe sê Siba aan die koning: Kyk, hy is in die huis van Magir, die seun van Ammiël, in Lodebar. |
| Afrikaans 1983 | “Waar is hy?” vra die koning hom toe, en hy het geantwoord: “Hy is in die huis van Ammiël se seun Makir in Lo-Dabar.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning vra toe vir hom, “Waar is hy?” waarop Siba toe vir die koning sê: “Hy is daar in die huis van Magir, seun van Ammiël, in Lo-Dabar.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het vir Siba gevra: “Waar is hy?” Siba het vir die koning gesê: “Hy is in die stad Lo-Dabar, in die huis van Makir seun van Ammiël.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die koning vra: “Waar is hy?” “Hy bly daar in Lo-Dabar,” sê Siba, “by Makir, Ammiël se seun.” |