2 Samuel 8:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Toi, die koning van Hamat, hoor dat Dawid die hele leër van Hadadéser verslaan het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Koning Toï van Hamat hoor dat Dawid die leër van Hadad-Eser verwoes het, |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe To‹, die koning van Hamat, hoor dat Dawid die hele leërmag van Hadad,ser verslaan het, |
| Afrikaans 1983 | Toe koning Toï van Hamat hoor dat Dawid die hele leër van Hadad-Eser verslaan het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Toï, die koning van Hamat, hoor dat Dawid die hele leër van Hadad-Eser verslaan het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Toï van Hamat het gehoor dat Dawid vir Hadad-Eser oorwin het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe koning Toï van Hamat hoor dat Dawid teen die hele leër van Hadad-Eser gewen het, |