2 Samuel 8:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dawid het die goue skilde geneem wat op die dienaars van Hadadéser was en dit na Jerusalem gebring.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het die goue skilde van Hadad-Eser se offisiere afgeneem en dit na Jerusalem toe gebring.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het die goue skilde geneem wat die dienaars van Hadad,ser gedra het, en dit na Jerusalem gebring.
Afrikaans 1983 Hy het die goue skilde van Hadad-Eser se offisiere afgevat en dit na Jerusalem toe gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het die rondeskilde van goud wat die dienaars van Hadad-Eser by hulle gehad het, gevat en dit na Jerusalem gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die amptenare van Hadad-Eser het goue skilde gedra. Dawid het die skilde gevat en hy het dit na Jerusalem gebring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het die goue pylkokers van Hadad-Eser se lyfwag gevat en dit Jerusalem toe gebring.