2 Samuel 8:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Sadok, die seun van Ahítub, en Ahimeleg, die seun van Abjatar, was die priesters; en Seraja was die skrywer;
Afrikaans (NLV) 2011 Sadok seun van Agitub en Agimelek seun van Abjatar was die priesters. Seraja was staatsekretaris.
Afrikaans 1933/1953 En Sadok, die seun van Ah¡tub, en Ahim,leg, die seun van Abjatar, was priesters, en Ser ja was skrywer.
Afrikaans 1983 Sadok seun van Agitub, en Agimelek seun van Abjatar was priesters, en Seraja was staatsekretaris.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sadok, seun van Agitub, en Agimeleg, seun van Abjatar, was priesters; Seraja was sekretaris,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sadok seun van Agitub en Agimelek seun van Abjatar was die priesters en Seruja was die sekretaris.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sadok, Agitub se seun, en Agimelek, Abjatar se seun, was die twee belangrikste priesters. Seraja moes alles vir die regering opskryf.