2 Samuel 8:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Joab, die seun van Serúja, was oor die leër; en Jósafat, die seun van Ahilud, was kanselier;
Afrikaans (NLV) 2011 Joab seun van Seruja was die bevelvoerder van die leër. Josafat seun van Agilud was die skrywer.
Afrikaans 1933/1953 En Joab, die seun van Seruja, was oor die leër; en Josafat, die seun van Ah¡lud, was kanselier.
Afrikaans 1983 Joab seun van Seruja is aangestel oor die weermag, en Josafat seun van Agilud was hoof uitvoerende beampte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Joab, seun van Seruja, was in bevel van die leër, en Josafat, seun van Agilud, was die herout.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Joab seun van Seruja was die hoof van die leër, Josafat seun van Agilud was die hoof van al die amptenare,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Joab, Seruja se seun, was die belangrikste generaal en Josafat, Agilud se seun, was die sekretaris van die regering.