2 Samuel 8:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat koning Dawid ook aan die HERE geheilig het, met die silwer en goud wat hy geheilig het van al die nasies wat hy onderwerp het;
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het al hierdie geskenke aan die Here gewy, asook die silwer en goud wat hy gebuit het by al die nasies wat hy onderwerp het.
Afrikaans 1933/1953 Dit het koning Dawid ook aan die HERE geheilig, saam met die silwer en die goud wat hy geheilig het van al die nasies wat hy onderwerp het:
Afrikaans 1983 Koning Dawid het dit alles aan die Here gewy, en so ook die silwer en goud van al die nasies wat hy onderwerp het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook dit het koning Dawid aan die Here gewy; dit was saam met die silwer en goud wat hy gewy het, afkomstig van al die nasies wat hy onderwerp het –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Dawid het hierdie presente ook aan die Here gewy. Dawid het voorheen ook die silwer en die goud gewy wat hy gevat het van die ander volke wat hy oorwin het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Koning Dawid het hierdie geskenke spesiaal vir die Here gebêre, net soos hy gemaak het met die goue en silwer goed wat hy gevat het by die mense wat hy in sy oorloë gewen het.