2 Samuel 8:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daarna het Dawid die Filistyne verslaan en hulle onderwerp; en Dawid het Metegamma uit die hand van die Filistyne geneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierna het Dawid die Filistyne gaan verslaan. Hy het hulle verneder en die mag van die Filistyne gebreek.
Afrikaans 1933/1953 En daarna het Dawid die Filistyne verslaan en hulle onderwerp; en Dawid het die gesag oor die moederstad uit die hand van die Filistyne geneem.
Afrikaans 1983 Hierna het Dawid die Filistyne verslaan. Hy het hulle onderwerp en die mag uit hulle hande geneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het Dawid die Filistyne verslaan en hulle verneder; Dawid het Meteg-Amma uit die beheer van die Filistyne geneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Later het Dawid die Filistyne heeltemal oorwin, en hulle was toe te swak om weer die mense van Juda te pla.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het daarna die Filistyne gewen in die oorlog. Hy was hulle baas en hulle kon nie meer doen wat hulle wou nie.