2 Samuel 7:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gaan sê vir my dienaar Dawid: So spreek die HERE: Sal jy vir My 'n huis bou om in te woon?
Afrikaans (NLV) 2011 “Gaan sê vir my dienaar Dawid: ‘Dit is wat die Here sê: Wil jy vir My ’n huis bou om in te woon?
Afrikaans 1933/1953 Gaan sê aan my kneg, aan Dawid: So spreek die HERE: Sou jy vir My 'n huis bou om in te woon?
Afrikaans 1983 “Gaan sê vir my dienaar Dawid: So sê die Here: Wil jy vir My 'n huis bou om in te woon?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Gaan sê vir my dienskneg, vir Dawid, ‘So sê die Here: “Gaan jý vir My 'n huis bou om in te woon?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet vir my dienaar Dawid gaan sê dat Ek sê: ‘Is dit jý wat vir My 'n tempel wil bou om in te woon?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Gaan sê vir Dawid Ek het gesê: ‘Jy wil vir My ’n huis bou om in te bly;