2 Samuel 7:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daardie nag het die woord van die HERE tot Natan gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar daardie selfde nag het die Here vir Natan gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar in dieselfde nag kom die woord van die HERE tot Natan en sê: |
| Afrikaans 1983 | Dieselfde nag het daar egter iets gebeur: die woord van die Here het tot Natan gekom en vir hom gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar in daardie nag het dit gebeur – die woord van die Here het tot Natan gekom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar daardie nag het Natan gehoor die Here sê vir hom: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar daardie nag het die Here met Natan gepraat: |