2 Samuel 7:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Natan aan die koning: Gaan doen alles wat in jou hart is; want die HERE is met jou.
Afrikaans (NLV) 2011 Natan het die koning geantwoord: “Doen gerus wat u in gedagte het, want die Here is met u.”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Natan aan die koning: Gaan heen, doen alles wat in u hart is, want die HERE is met u.
Afrikaans 1983 Natan het die koning geantwoord: “Doen gerus alles wat u in gedagte het. Die Here is by u.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Natan antwoord toe die koning: “Gaan doen alles wat u in gedagte het, want die Here is met u.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Natan het vir die koning gesê: “Jy mag alles doen wat jy wil doen, want die Here is by jou.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarop antwoord Natan: “Doen wat u graag wil doen. Die Here sal u help.”