2 Samuel 7:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nou, HERE HERE, is U daardie God, en u woorde is waar, en U het hierdie goedheid aan u kneg belowe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nou, oppermagtige Here, U is God en u woorde is waarheid. U het hierdie goeie dinge aan u dienaar belowe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nou, Here HERE, U is God en u woorde is waarheid; en U het u kneg hierdie goeie saak toegesê. |
| Afrikaans 1983 | “En nou, Here, U is God. U woorde sal bewaarheid word. U het hierdie goeie belofte aan u dienaar gemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En nou, Here, my Heer, U is God, en u woorde is betroubaar. U het hierdie goeie woord oor u dienskneg uitgespreek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En nou, Here, my Here, U alleen is God, en U sal doen wat U gesê het. U het hierdie goeie ding gesê oor u dienaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Groot Here, U alleen is God. U woorde word waar; ook hierdie mooi woorde wat U vir my gesê het. |