2 Samuel 7:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want U het u volk Israel vir U bevestig om vir U 'n volk te wees tot in ewigheid; en U, HERE, het hulle God geword. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het Israel tot u volk gemaak vir altyd, en U, Here, het hulle God geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | En U het u volk Israel vir U bevestig as 'n volk vir U tot in ewigheid; en U, HERE, het vir hulle 'n God geword. |
| Afrikaans 1983 | U het u volk Israel vir U gevestig as 'n volk wat vir altyd aan U behoort. En U, Here, U het hulle God geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het u volk Israel vir U as volk gevestig vir altyd. U, Here, U het hulle God geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het u volk Israel 'n volk gemaak wat baie lank daar sal wees, want U, Here, het hulle God geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het die Israeliete u eie volk gemaak vir altyd. En Here, U is hulle God. |