2 Samuel 7:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ter wille van u woord en na u eie hart het u al hierdie groot dinge gedoen om u dienaar dit te leer ken. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ter wille van u dienaar en volgens u wil het U hierdie groot ding gedoen en dit vir my, u dienaar, bekendgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ter wille van u woord en volgens u hart het U hierdie hele groot saak gedoen, om dit aan u kneg bekend te maak. |
| Afrikaans 1983 | U het hierdie groot ding gedoen omdat dit u besluit en wil was en boonop het U dit nog aan u dienaar bekend gemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ter wille van u belofte en volgens u wil het U hierdie hele groot saak so bewerk dat dit aan u dienskneg bekend kon word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het dit besluit en U het hierdie groot ding gedoen om dit vir u dienaar te sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het hierdie groot ding gedoen omdat U dit wóú doen en omdat U gesê het U gaan dit doen. En nou het U dit vir mý ook vertel! |