2 Samuel 7:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En wat kan Dawid meer vir jou sê? want U, HERE HERE, ken u kneg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat meer kan ek sê? U ken my, u dienaar, oppermagtige Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar wat sal Dawid nog verder met U spreek? want U ken u kneg, Here HERE. |
| Afrikaans 1983 | “Wat sou ek, Dawid, nog verder vir U kon sê? U ken immers u dienaar, Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar wat kan Dawid verder vir U sê? U ken self u dienskneg, Here, my Heer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wat kan ek, Dawid, nog vir U sê? Here, my Here, U ken u dienaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat kan iemand soos ek, Dawid, daaroor sê? U ken my tog goed, groot Here. |