2 Samuel 7:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die koning het vir die profeet Natan gesê: Kyk tog, ek woon in 'n huis van sederhout, maar die ark van God woon binne gordyne.
Afrikaans (NLV) 2011 het Dawid die profeet Natan ontbied. “Kyk!” sê Dawid. “Hier woon ek in ’n pragtige paleis van sederhout, maar die ark van God staan in ’n tent!”
Afrikaans 1933/1953 sê die koning vir die profeet Natan: Kyk tog,,k woon in 'n huis van sederhout, maar die ark van God woon binnekant 'n tentdoek.
Afrikaans 1983 sê hy vir die profeet Natan: “Kyk, ek woon in 'n huis wat met sederhout versier is, maar die ark van God staan in 'n tent.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het die koning vir Natan, die profeet, gesê: “Begryp tog, ek woon in 'n huis van sederhout, terwyl die ark van God in 'n tent gehuisves word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning sê toe vir die profeet Natan: “Kyk, ék woon in 'n paleis van sederhout, maar die kis van God staan in 'n tent.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Eendag sê die koning vir Natan, die profeet: “Kyk hier, ek bly in ’n paleis wat met duur hout gebou is, maar die ark van God staan nog al die tyd in ’n tent.”