2 Samuel 7:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Volgens al hierdie woorde en volgens al hierdie gesig, so het Natan met Dawid gespreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Natan het toe na Dawid toe teruggegaan en hom alles vertel wat die Here gesê het.
Afrikaans 1933/1953 Volgens al hierdie woorde en volgens hierdie hele gesig, so het Natan met Dawid gespreek.
Afrikaans 1983 Volgens hierdie openbaring het Natan die hele boodskap aan Dawid oorgedra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ooreenkomstig al hierdie woorde en hierdie hele onthulling, presies so het Natan die boodskap aan Dawid oorgedra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Natan het vir Dawid alles gesê wat die Here vir hom gesê en gewys het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Natan het al hierdie woorde, alles wat die Here vir hom gesê het, presies net so vir Dawid gaan sê.