2 Samuel 7:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar my goedertierenheid sal van hom nie wyk nie, soos Ek dit van Saul geneem het, wat Ek voor jou weggesit het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar my troue liefde sal Ek nie van hom af wegneem soos Ek dit tot jou voordeel van Saul af weggeneem het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar my goedertierenheid sal van hom nie wyk nie, soos Ek dit onttrek het aan Saul wat Ek voor jou aangesig verwyder het. |
| Afrikaans 1983 | Maar my trou sal Ek nie aan hom onttrek soos Ek dit aan Saul onttrek het om vir jou plek te maak nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar my troue liefde sal nie van hom wyk nie, soos wat Ek dit aan Saul onttrek het wat Ek voor jou verwyder het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal aanhou om vir hom te doen wat Ek belowe het. Ek het dit nie gedoen vir Saul wat vóór jou koning was nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar Ek sal nie my rug vir hom draai soos Ek dit met Saul gedoen het en jou toe in sy plek gesit het nie. |