2 Samuel 7:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal sy vader wees, en hy sal my seun wees. As hy onreg doen, sal Ek hom tugtig met die roede van mense en met die slae van die mensekinders; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal vir hom soos ’n vader wees, en hy sal vir My ’n seun wees. As hy oortree, sal Ek hom bestraf deur mense en menslike middels. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal vir hom 'n vader wees, en hy sal vir My 'n seun wees; sodat as hy verkeerd handel, Ek hom sal straf met 'n menslike roede en met slae van mensekinders. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal vir hom 'n vader wees en hy sal vir My 'n seun wees. As hy ontrou is, sal Ek mense gebruik om hom te straf, hom te kasty. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal vir hom 'n vader wees, en hy sal vir My 'n seun wees. Daarom, wanneer hy afdwaal, sal Ek hom straf met 'n stok wat manne gebruik en met houe wat mense toedien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal vir hom wees soos 'n pa, en hy sal vir My wees soos 'n seun. Wanneer hy verkeerde dinge doen, dan sal Ek hom straf soos 'n mens 'n kind straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal vir hom soos ’n pa wees en hy sal vir My soos ’n seun wees. As hy ’n fout maak, sal Ek hom straf soos ’n pa sy seun straf. |